03 Jun Reg Vir Winter
Reg Vir WinterDaar is deesdae 'n aantal inisiatiewe om fondse in te samel vir goeie doeleindes, en so 'n geleentheid was Slipper Day op 7 Mei. Vir 'n donasie van R20 het u 'n plakker gekry en was toegelaat om pantoffels vir die dag werk...
