Die konsep van steriele insek vrylating geskied op ‘n wetenskaplike gefundeerde proses wat vereis dat steriele T. leucotreta vrylatings teen ‘n sekere minimum oorvloedings verhouding van die steriele VKM teenoor die wilde VKM-bevolking moet plaasvind.