AGTERGROND

MET DIE STERIELE
INSEK TEGNIEK (SIT)

BESTUUR VALS
KODLING MOT (VKM) 

MEER AGTERGROND

MET DIE STERIELE INSEK TEGNIEK (SIT)

BESTUUR VALS KODLING MOT (VKM)

ONS PRODUK

VAN VKM

BESKERM JOU OES

ONS PRODUK

VAN VKM

BESKERM JOU OES

ONS RESULTATE

MET GEWAARBORGDE RESULTATE

INNOVERENDE VKM BEHEER

ONS RESULTATE

MET GEWAARBORGDE RESULTATE

INNOVERENDE VKM BEHEER

KONTAK ONS

VIND UIT HOE

VOORKOM N VKM KRISIS

KONTAK ONS

VIND UIT HOE

VOORKOM N VKM KRISIS

Oor ons

XSIT (Edms) Bpk: Die verskaffing van effektiewe, omgewingsvriendelike beheer van Thaumatotibea leucotreta of Valskodlingmot (VKM) in sitrus, tafeldruiwe, steenvrugte en verskeie ander gewasse.

Bestry VKM tot JOU voordeel, of jy ‘n produsent, pakhuisbestuur, uitvoerder , of net ‘n verbruiker is, jy trek voordeel uit n gesonder omgewing met minder chemiese stowwe!

VOORSIEN DIE SITRUS INDUSTRIE VAN OMGEWINGSVRIENDELIKE OESBESKERMING EN PESBEHEER MAATREËLS

CGA (SPV)

Die Sitrus Produsente Vereeniging van Suid-Afrika maksimaseer die langtermyn winsgewendheid van sy lede deur toegang en voorsiening tot globale markte, die optimisering van koste effektiewe produksie van kwaliteit vrugte, volhoubare navorsing en ontwikkeling, goeie komunikasie met alle belanghebbendes en die beskerming van ons omgewing en sy gemeenskappe.

CRI

Die CRI is n Suid-Afrikaans gebaseerde organisasie wat hom toespits op navorsing en ontwikkeling van sitrus.

RIVER BIOSCIENCE

River Bioscience investeer in die nuutste wetenskaplike navorsing ten einde die Suid Afrikaanse sitrus industrie sowel as die breër landbou gemeenskap van Suid-Afrika te voorsien van die mees innoverende omgewingsvriendelike produkte